Madona

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Om nie met die aktrise Madonna verwar te word nie.

Madona

Madona Stad.jpg
Kaart Wapen
Latvia city Madona.png
Coat of Arms of Madona.svg
Vlag
Bandera Madonas.png
 Land Vlag van Letland Letland
 Administratiewe gewes Madona
 Koördinate 56°51′N 26°13′O / 56.850°N 26.217°O / 56.850; 26.217
 Stigting 1926
 Duitse naam Madohn
 Oppervlakte:  
 - Totaal 10.5 vk km
 Hoogte bo seevlak  ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2016) 7971 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 759/vk km
 Etniese groepe:  
 - Lette 80,3%
 - Russies 14,7%
 - Wit-Russies 1,7%
 Tydsone EET (UTC+2)
 - Somertyd EEST (UTC+3)
 Amptelike webwerf www.Madona.lv

Madona (Duits: Madohn) is 'n stad in die ooste van Letland. Die plek is in 1926 tot 'n stad verklaar en ressorteer onder die gelyknamige munisipaliteit, Madonas novads. Die hoogste berg van Letland, die Gaiziņkalns, is nabygeleë.

Verwysings[wysig | wysig bron]