Makhutswirivier
Voorkoms
Makhutswirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Olifantsrivier |
Koördinate: 24°10′40″S 30°48′1″O / 24.17778°S 30.80028°O |
Die Makhutswirivier is 'n kleiner takrivier van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Roete en takke
[wysig | wysig bron]Die rivier het self drie bene of takke (almal met dieselfde naam), wat soms parallel met mekaar loop, afhangende van die landgebied se kontoer.