Malan Breton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Malan Breton
Gebore16 Junie 1973 (1973-06-16) (47 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur, kostuumontwerper, en vervaardiger

Malan Breton (gebore 16 Junie 1973) is 'n Amerikaanse akteur, kostuumontwerper, regisseur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malan Breton a Journey to Taiwan (2015), 8 Counts a Dancer (2018), en XVJC: Julius Caesar.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Eleven Minutes
  • 2014: Cosplayer Nation
  • 2015: Malan Breton a Journey to Taiwan
  • 2018: 8 Counts a Dancer
  • XVJC: Julius Caesar

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1994: ESPN X-Games
  • 2009: E! News International

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]