Malcolm-Jamal Warner
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Malcolm-Jamal Warner | |
Geboorte | 18 Augustus 1970 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Malcolm-Jamal Warner (gebore 1970) is 'n Afro-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fool's Gold (2008) en in die televisiereekse The Cosby Show (1984), Malcolm & Eddie (1996), en Reed Between the Lines (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: A Fare to Remember
- 2007: Sound, Verses, Fury
- 2008: Fool's Gold
- 2015: Word Warriors III
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1982: Ebony/Jet Showcase
- 1984: The Cosby Show
- 1989: The Arsenio Hall Show
- 1990: Saturday Morning Videos
- 1992: Here and Now
- 1996: Malcolm & Eddie
- 1998: The Teen Files
- 2002: Jeremiah
- 2002: Lyric Cafe
- 2004: Listen Up
- 2009: Sherri
- 2010: As Written
- 2011: Reed Between the Lines
- 2012: Hard: Life of a Bondservant
- 2013: Friends in Therapy
- 2017: Ten Days in the Valley
- 2018: Olive Forever
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: The Father Clements Story
- 1990: The Cosby Outtakes Show
- 1991: The Real Story of Itsy Bitsy Spider
- 1994: One on One with Magic Johnson
- 1995: The Tuskegee Airmen
- 2001: Legend of the Candy Cane
- 2015: 48 Hours 'til Monday
Video's
[wysig | wysig bron]- 1989: New Edition Past and Present
- 1989: Michael Jackson: Liberian Girl
- 1990: Home Alone: A Kid's Guide to Playing It Safe When on Your Own
- 1991: Teen Vid I
- 1992: Time Out: The Truth About HIV, AIDS, and You
- 1994: Five Star: (I Love You) For Sentimental Reasons