Mamadou Tandja
Voorkoms
Mamadou Tandja | |
Mamadou Tandja in 2007 | |
President van Niger
| |
Ampstermyn 22 Desember 1999 – 18 Februarie 2010 | |
Eerste minister | Ibrahim Hassane Mayaki, Hama Amadou, Seyni Oumarou, Albadé Abouba (waarnemend), Ali Badjo Gamatié |
---|---|
Voorafgegaan deur | Daouda Malam Wanké |
Opgevolg deur | Salou Djibo |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1938 Mainé-Soroa, Frans-Wes-Afrika (tans Niger) |
Sterf | 24 November 2020 (op 82) |
Politieke party | National Movement for the Development of Society |
Eggenoot/-note | Laraba Tandja |
Mamadou Tandja (1938 – 24 November 2020) was van 1999 tot 2010 die president van Niger. Hy is in Februarie 2010 met 'n staatsgreep afgesit.