Manowar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Manowar
Manowar.jpg
Manowar in Hamburg, op hul 2007 toer.
OorsprongAuburn, New York, Verenigde State van Amerika
Genre(s)Swaarmetaal
Aktiewe jare1980–nou
Webwerfmanowar.com
LedeJoey DeMaio
Eric Adams (sanger)
Donnie Hamzik
Karl Logan
Gewese ledeRoss "The Boss" Friedman
Carl Canedy
Scott Columbus (oorledene)
David Shankle
Kenny Earl Edwards
AssosiasiesHolyHell, Rhapsody of Fire, The Dictators, David Shankle Group, The Rods, Brain Surgeons
Portal.svg Musiekportaal

Manowar is 'n Amerikaanse swaarmetaalgroep van Auburn, New York wat in 1980 deur baskitaarspeler Joey DeMaio gestig is. Die groep is bekend vir lirieke wat op fantasie en mitologie gebaseer is. Hulle is bekend vir hul harde en bombastiese klank.

Albums[wysig | wysig bron]

Studio albums

  • Battle Hymns (1982)
  • Into Glory Ride (1983)
  • Hail to England (1984)
  • Sign of the Hammer (1984)
  • Fighting the World (1987)
  • Kings of Metal (1988)
  • The Triumph of Steel (1992)
  • Louder Than Hell (1996)
  • Warriors of the World (2002)
  • Gods of War (2007)
  • Battle Hymns MMXI (2010)
  • The Lord of Steel (2012)
  • Kings of Metal MMXIV (2014)