Marcus Élieser Bloch
Voorkoms
Marcus Élieser Bloch | |
Gebore | 1723 Ansbach |
---|---|
Oorlede | 6 Augustus 1799 (op 76) Carlsbad |
Nasionaliteit | Duits |
Vakgebied | Igtiologie, medies |
Marcus Élieser Bloch (1723–1799) was 'n Duitse dokter en natuurkundige. Hy word beskou as een van die belangrikste igtioloë van die 18de eeu.
Normdata |
|
---|