Margaret Tallichet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Margaret Tallichet
Geboorte (1914-03-13)13 Maart 1914
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 3 Mei 1991 (op 77)
Kinders 5
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Margaret Tallichet (13 Maart 1914 – 3 Mei 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Girls' School (1938), Stranger on the Third Floor (1940), It Started with Eve (1941), en The Devil Pays Off (1941).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Girls' School
  • 1940: Stranger on the Third Floor
  • 1941: It Started with Eve
  • 1941: The Devil Pays Off

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]