Maria Menounos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maria Menounos
Maria Menounos in 2008
Maria Menounos in 2008

Gebore 8 Junie 1978 (1978-06-08) (40 jaar oud)
Medford, Massachusetts, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Costas en Litsa Menounos
Titel Miss Massachusetts Teen USA 1996
Beroep Aktrise, joernalis, TV-aanbieder, professionele stoeier
Huweliksmaat Keven Undergaro (1998–hede)

Maria Menounos (gebore 8 Junie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, televisie-aanbieder en joernalis.

Sy het vir nuus-programme soos Extra en Access Hollywood gewerk. Sy het ook rolle in verskeie rolprente vertolk. Menounos is in Massachusetts gebore.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]