Marian Seldes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marian Seldes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marian Hall Seldes
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Katharine Claman
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marian Seldes (23 Augustus 1928 – 6 Oktober 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Home Alone 3 (1997), The Haunting (1999), Mona Lisa Smile (2003), en Leatherheads (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1954: The Lonely Night
  • 1959: Crime & Punishment, USA
  • 1990: In a Pig's Eye
  • 1997: Home Alone 3
  • 1997: Digging to China
  • 1999: The Haunting
  • 2003: Mona Lisa Smile
  • 2004: Proteus: A Nineteenth Century Vision
  • 2008: Leatherheads
  • 2010: The Extra Man

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: Suspicion
  • 1958: Half Hour to Kill
  • 1960: Directions
  • 1960: The Robert Herridge Theater
  • 1991: Good & Evil

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: Our Sister Emily
  • 1961: Special for Women: The Glamour Trap
  • 1987: Gertrude Stein and a Companion!
  • 2000: If These Walls Could Talk 2
  • 2004: Tracking 'The Lion in Winter'

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Heart of a Hero: A Tribute to Christopher Reeve

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]