Marianne Jean-Baptiste
Voorkoms
Marianne Jean-Baptiste | |
Geboortenaam | Marianne Raigipcien Jean-Baptiste |
---|---|
Geboorte | 26 April 1967 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marianne Jean-Baptiste (gebore 26 April 1967) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets & Lies (1996), Spy Game (2001), en RoboCop (2014), en in die televisiereeks Without a Trace (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Secrets & Lies
- 1997: Career Girls
- 1998: A Murder of Crows
- 1998: Nowhere to Go
- 1999: The 24 Hour Woman
- 2000: New Year's Day
- 2001: Spy Game
- 2001: Women in Film
- 2002: Don't Explain
- 2011: Breaking Waves
- 2013: The Moment
- 2014: RoboCop
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: The Fear
- 2002: Without a Trace
- 2015: Blindspot
- 2017: Training Day
- 2018: Homecoming
- 2018: Mixtape
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: The Murder of Stephen Lawrence
- 2003: Loving You
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Mike Leigh on Secrets and Lies
- 2016: Blindspot Season 1: Tattooed Clues
- 2016: Blindspot Season 1: Casting the Team