Marie Laforêt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marie Laforêt
Marie Laforêt
Marie Laforêt in 1989

Geboortenaam Maïtena Marie Brigitte Doumenach
Gebore 5 Oktober 1939
Soulac-sur-Mer, Gironde, Frankryk
Oorlede 2 November 2019 (op 80)
Genolier, Switserland
Nasionaliteit Franse
Switserse
Beroep sangeres
aktrise

Marie Laforêt (5 Oktober 1939 - 2 November 2019) was 'n Frans-Switserse sangeres en aktrise. As sangeres was sy bekend vir haar enkelsnit "Mon amour, mon ami". As aktrise was sy bekend vir haar rolle in Male Hunt en Who Wants to Kill Sara?.

Laforêt is op 2 November 2019 op die ouderdom van 80 in Genolier, Switserland oorlede.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]