Mark Wynter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mark Wynter
Geboortenaam Terence Sidney Lewis
Geboorte 29 Januarie 1943 (1943-01-29) (76 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1960–1990s
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Wynter (gebore 29 Januarie 1943) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Just for Fun (1963), Say Hello to Yesterday (1971), en Superman (1978), en in die televisiereeks Sally Ann (1979).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1963: Just for Fun
  • 1969: Horror House
  • 1971: Say Hello to Yesterday
  • 1978: Superman

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: Thank Your Lucky Stars
  • 1968: According to Dora
  • 1979: Sally Ann
  • 1979: Once Upon a Time

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]