Martha Vickers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Martha Vickers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1925-05-28)28 Mei 1925
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 November 1971 (op 46)
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Martha Vickers (28 Mei 1925 – 2 November 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Falcon in Mexico (1944), The Big Sleep (1946), Daughter of the West (1949), en Alimony (1949).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1944: The Falcon in Mexico
  • 1946: The Big Sleep
  • 1946: The Time, the Place and the Girl
  • 1947: The Man I Love
  • 1947: Love and Learn
  • 1947: That Way with Women
  • 1949: Daughter of the West
  • 1949: Alimony
  • 1955: The Big Bluff
  • 1957: The Burglar
  • 1960: Four Fast Guns

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]