Mary Elizabeth Mastrantonio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mary Elizabeth Mastrantonio
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 November 1958 (1958-11-17) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Elizabeth Mastrantonio (gebore 17 November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Abyss (1989), Robin Hood: Prince of Thieves (1991), Limbo (1999), en The Perfect Storm (2000).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1983: Scarface
  • 1986: The Color of Money
  • 1987: Slam Dance
  • 1989: The Abyss
  • 1989: The January Man
  • 1990: Fools of Fortune
  • 1991: Robin Hood: Prince of Thieves
  • 1991: Class Action
  • 1992: Consenting Adults
  • 1992: White Sands
  • 1995: Three Wishes
  • 1995: Two Bits
  • 1999: Limbo
  • 1999: My Life So Far
  • 2000: The Perfect Storm
  • 2001: Tabloid
  • 2018: Pakula

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2015: Limitless

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Witness Protection
  • 2004: The Brooke Ellison Story
  • 2017: Salamander

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1991: One-On-One with the Cast of 'Robin Hood: Prince of Thieves'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]