Mary McCormack

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mary McCormack
Geboortenaam Mary Catherine McCormack
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary McCormack (gebore 8 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Impact (1998), K-PAX (2001), en 1408 (2007), en in die televisiereeks In Plain Sight (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: The Alarmist
  • 1997: Private Parts
  • 1998: Deep Impact
  • 1999: Mystery, Alaska
  • 2000: Other Voices
  • 2001: K-PAX
  • 2001: Madison
  • 2001: High Heels and Low Lifes
  • 2003: Dickie Roberts: Former Child Star
  • 2006: Right at Your Door
  • 2007: 1408
  • 2015: A Country Called Home
  • 2017: Drone

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: Murder One
  • 2003: K Street
  • 2005: Celebrity Charades
  • 2008: In Plain Sight
  • 2013: Welcome to the Family
  • 2016: Chelsea Does
  • 2016: Chelsea
  • 2017: Loaded
  • 2018: The Kids Are Alright
  • Unspeakable

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: More, Patience
  • 2002: Julie Lydecker
  • 2012: The Unprofessional
  • 2013: Escape from Polygamy
  • 2016: An American Girl Story: Maryellen 1955 - Extraordinary Christmas
  • You Take My Point

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2002: Spotlight on Location: The Making of 'K-PAX'
  • 2012: Walk and Talk the Vote: West Wing Reunion - Bridget Mary McCormack
  • 2014: Scooby-Doo! WrestleMania Mystery
  • 2016: Justice For Vets PSA

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]