Masiela Lusha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Masiela Lusha
Masiela Lusha, book signing for Boopity Boop Writes her First Poem.jpg
Gebore23 Oktober 1985
Tirana, Albanië
NasionaliteitAmerikaans, Albanees
BeroepAktrise, model, digter, romanskrywer, en humanitêre

Masiela Lusha (23 Oktober 1985), is 'n Amerikaanse aktrise, digter, romanskrywer, en humanitêre. [1] Sy is in Tirana, Albanië gebore. Sy is die bekendste vir haar rol as Carmen Lopez, die besige superma op die ABC-televisiereeks George Lopez, wat haar 'n Young Artist Award-toekenning besorg het.

Lusha het ook internasionale erkenning en verskeie toekennings ontvang vir modelwerk, rolspel en skryfkuns.[2][3]

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • 2000: Father's Love, Lisa
  • 2001: Summoning, Grace
  • 2001: Lizzie McGuire, Model
  • 2002: George Lopez, Carmen Lopez (101 episodes)
  • 2003: Clifford's Puppy Days, Nina (46 episodes)
  • 2004: Cherry Bomb, Kim
  • 2005: Unscripted
  • 2006: Law and Order: Criminal Intent, Mira
  • 2007: Time of the Comet, Agnes
  • 2008: Blood: The Last Vampire, Sharon
  • 2009: Ballad of Broken Angels: Harmony, Harmony
  • 2009: Lopez Tonight
  • 2010: Kill Katie Malone, Ginger
  • 2010: Of Silence, Annabelle
  • 2010: Signed in Blood, Nina
  • 2011: Under the Boardwalk: The Monopoly Story
  • 2011: Tough Business, Grace
  • 2011: Science of Cool

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Poësie[wysig | wysig bron]

  • Inner Thoughts (1999)
  • Drinking the Moon (2005)
  • Amore Celeste (2009)
  • The Call (2010)

Prosa[wysig | wysig bron]

  • The Besa' (2008)

Kinderboeke[wysig | wysig bron]

  • Boopity Boop Writes Her First Poem (2010)
  • Boopity Boop Goes to Hawaii (2011)

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Fox News Channel Celebrity Birthdays. Accessed April 20, 2009.
  2. Elmira Muja (November 21, 2008). "Masiela lusha, shqiptarja qe u zbulua ne Michigan nga agjenti prej Californie". Illyria (in Albanian). Tirana. Onbekende parameter |trans_title= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: Onbekende taal (link)
  3. Tanoposki, B. (April 14, 2007). "Shqiptarja e Hollivudit: Masiela Lusha vjen ne Tiane". Panorama (in Albanian). Tirana. Onbekende parameter |trans_title= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: Onbekende taal (link)