Masjien-leesbare data
Voorkoms
Masjien-leesbare data
Subklas van | data |
---|---|
Gekarakteriseer deur | Masjien-leesbaarheid |
Gebruik deur | Masjienleesbare medium |
Teenoorgestelde van | Mens leesbare medium |
Masjien-leesbare data, of rekenaar-leesbare data, is data (of metadata) in 'n formaat wat maklik deur 'n rekenaar verwerk kan word.
Daar is twee tipes: die wat deur mens-leesbare data, wat ook deur rekenaars gelees kan word (byvoorbeeld HTML) of datalêer formate hoofsaaklik bedoel vir die verwerking deur rekenaars (byvoorbeeld XML of JSON).