Max Nivelli

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Max Nivelli
Geboortenaam Menachem Mendel Lewin
Geboorte (1878-01-01)1 Januarie 1878
Sterfte 27 Februarie 1926 (op 48)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Rolprentvervaardiger en akteur
Aktiewe jare 1918–1926
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Max Nivelli (1 Januarie 187827 Februarie 1926) was 'n Duitse rolprentvervaardiger en akteur van Joods-Poolse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Der Fluch des Nuri (1918), Das Alte Bild (1918), Die gestohlene Seele (1919), en Die Tochter des Bajazzo (1919).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1918: Der Fluch des Nuri
  • 1918: Das Alte Bild
  • 1918: Lebensbahnen
  • 1918: Der Glückssucher
  • 1918: Die gestohlene Seele
  • 1919: Die Tochter des Bajazzo / Das Alte Lied
  • 1919: Nocturno der Liebe / Chopin
  • 1919: Die Geächteten / Der Ritualmord
  • 1920: Die entfesselte Menschheit
  • 1920: Dolores
  • 1922: Frauenschicksal
  • 1923: Das Spiel der Liebe
  • 1923: Im Rausch der Leidenschaft
  • 1923: Liebe und Ehe
  • 1926: Einigkeit und Recht und Freiheit

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]