Mehmet Kurtuluş

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mehmet Kurtuluş
Geboorte 27 April 1972 (1972-04-27) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mehmet Kurtuluş (gebore 27 April 1972) is 'n Duitse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Short Sharp Shock (1998), In July (2000), en Big Game (2014), en in die televisiereeks Tatort (1970).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: Short Sharp Shock
  • 2000: In July
  • 2001: Boran
  • 2007: Pars: Operation Cherry
  • 2009: Vasha
  • 2014: Big Game
  • 2016: Clair Obscur
  • 2018: Lady Winsley

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1970: Tatort
  • 2018: Protector

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Versprich mir, dass es den Himmel gibt
  • 2005: Eine Liebe in Saigon
  • 2007: Bitte sagen Sie jetzt nichts...

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]