Melody Thomas Scott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Melody Thomas Scott
Scott, Melody Thomas JPI 2007 4.JPG
Gebore
Melody Ann Thomas

18 April 1956 (1956-04-18) (64 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1963–nou
Kinders3

Melody Thomas Scott (gebore 18 April 1956) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Car (1977), Piranha (1978), en The Fury (1978), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1977: The Car
  • 1978: Piranha
  • 1978: The Fury

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1973: The Young and the Restless
  • 1991: The Image Workshop
  • 2012: Beat the Chefs

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: The Paradise Virus

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]