Melt Sieberhagen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Melt Sieberhagen
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepAkteur
Jare aktief2001–nou

Melt Sieberhagen is 'n Suid-Afrikaanse akteur, komediant, stemkunstenaar en regisseur. Hy is in Ventersdorp gebore.[1]

Opleiding[wysig | wysig bron]

Hy behaal in 2001 'n BA-graad in drama aan die Universiteit van Pretoria . [2]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisie-optredes[wysig | wysig bron]

Hy het in verskeie Suid-Afrikaanse sepies gespeel, asook die Afrikaanse komediesketsprogram Kompleks II.[1] Hy was ook deel van die vaste rolverdeling van Proesstraat. Hy het ook in televisie-advertensies vir Cell C, TOPS @ Spar, Bioplus, McCarthy Call-a-car en Wimpy verskyn. As stemkunstenaar het hy ook tot verskeie televisieprogramme, advertensies en radioadvertensies bygedra.[3]

Rolprentverskynings[wysig | wysig bron]

Verhoogwerk[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Melt Sieberhagen - Quotes And Bookings - Comedian, Musician And Singer And Mc - Johannesburg". Entertainment-online.co.za. Besoek op 2012-02-10.
  2. "Melt Sieberhagen - South Africa | LinkedIn". Za.linkedin.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2012-11-30. Besoek op 2012-02-10.
  3. "Melt Sieberhagen". Sanbsambassadors.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2012-02-29. Besoek op 2012-02-10.
  4. "Superhelde". IMDb.com. Besoek op 2012-11-13.
  5. "District 9". IMDb.com. Besoek op 2012-11-13.
  6. "Footskating 101". IMDb.com. Besoek op 2012-11-13.
  7. "Poena is koning".