Memphis Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Memphis Lughawe in 1962.

Memphis Internasionale Lughawe is 'n groot Lughawe 5km (3 myl) suid van die Memphis, die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee.