Michael Fox (Amerikaanse akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Fox
Geboortenaam Myron Melvin Fox
Geboorte (1921-02-27)27 Februarie 1921
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 1 Junie 1996 (op 75)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1952–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Fox (27 Februarie 1921 – 1 Junie 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente What Ever Happened to Baby Jane? (1962), Young Frankenstein (1974), en Over the Top (1987), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: Blackhawk: Fearless Champion of Freedom
  • 1953: The Lost Planet
  • 1953: Sky Commando
  • 1962: What Ever Happened to Baby Jane?
  • 1965: Angel's Flight
  • 1974: Young Frankenstein
  • 1987: Over the Top

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1955: Casablanca
  • 1955: Science Fiction Theatre
  • 1955: Warner Brothers Presents
  • 1955: Undercurrent
  • 1959: The Twilight Zone
  • 1960: The Clear Horizon
  • 1961: The Dick Powell Theatre
  • 1963: Burke's Law
  • 1967: He & She

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: Mann of Action

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]