Michael Lewis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Monroe Lewis
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 15 Oktober 1960
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Skrywer, finansiële joernalis

Michael Monroe Lewis (gebore op 15 Oktober 1960)[1][2] is 'n Amerikaanse finansiële joernalis en topverkoper outeur van nie-fiksie werke.[3] Hy is ook sedert 2009 'n bydraende redakteur tot Vanity Fair.

Teen Mei 2019 het Lewis agtien boeke gepubliseer, drie—Moneyball: The Art of Winning an Unfair Game (2003), The Blind Side (2006) en The Big Short: Inside the Doomsday Machine (2010)—is vir rolprent aangepas. Een van sy onlangse werke wat lof ontvang het is The Undoing Project-A Friendship that Changed the World (2017) wat deur die literêre uitgewersmaatskappy Penguin Random House uitgegee word.

Tom Wolfe het oor hom geskryf, "Seker die beste skrywer wat tans in Amerika skryf", terwyl Malcolm Gladwell gesê het, "Dit is goed om elke nou en dan herinner te word hoe genialiteit lyk". John Lancaster het die volgende opinie neergepen, "Die tipe skrywer wat sy eie weersisteem skep".

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Diane_wedding
  2. "Michael Lewis". The Writers Directory (fee, via Fairfax County Public Library). Detroit: St. James Press. 2011. GALE|K1649564197. Besoek op 2012-03-04.  Gale Biography In Context. Sjabloon:Subscription
  3. "Michael Lewis author page". Simon & Schuster. Besoek op 22 Februarie 2015. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]