Michael Raymond-James

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Michael Raymond-James
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Desember 1977 (1977-12-24) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Raymond-James (gebore 24 Desember 1977) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Snake Moan (2006), Jack Reacher (2012), en The Finest Hours (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Minor Blues
  • 2006: Black Snake Moan
  • 2010: Darnell Dawkins: Mouth Guitar Legend
  • 2012: Jack Reacher
  • 2016: The Finest Hours
  • 2017: Carter & June

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: In Character With...
  • 2010: Terriers
  • 2016: Game of Silence

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2015: Michael Raymond-James for BulliesKeepOut.com

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]