Miranda Raison
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Miranda Raison | |
Geboortenaam | Miranda Caroline Raison |
---|---|
Geboorte | 18 November 1980 |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk Frankryk |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Miranda Raison (gebore 18 November 1980) is 'n Britse-Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Match Point (2005) en My Week with Marilyn (2011), en in die televisiereekse MI-5 (2002) en Spotless (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Match Point
- 2011: My Week with Marilyn
- 2015: AfterDeath
- 2015: Branagh Theatre Live: The Winter's Tale
- 2018: Widow's Walk
- 2019: Artemis Fowl
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: MI-5
- 2009: Plus One
- 2009: Married Single Other
- 2010: Vexed
- 2011: Sugartown
- 2015: Spotless
- 2016: Dark Heart
- 2017: Hospital
- 2018: Nightflyers
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Henry VIII at Shakespeare's Globe
- 2017: My Daughter Is Missing
Video's
[wysig | wysig bron]- 2015: Thomas & Friends: Dinos and Discoveries