Modderrivier, Noord-Kaap
Voorkoms
Modderrivier | |
---|---|
Dorpie | |
Graansilos, Modderrivier | |
Koördinate: 29°1′48″S 24°37′35″O / 29.03000°S 24.62639°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Frances Baard |
Munisipaliteit | Sol Plaatje |
Oppervlak | |
• Totaal | 6 km2 (2 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 926 |
• Digtheid | 154/km2 (400/vk. myl) |
Poskode (strate) | 8700 |
Modderrivier is klein nedersetting ongeveer 30 km suid van Kimberley waar die N12-nasionale pad die Rietrivier kruis en is 5 km oos van Ritchie. Die Modderrivier vloei hier in die Rietrivier in waar die Slag van die Twee Riviere plaasgevind het tydens die Tweede Vryheidsoorlog.