Gaan na inhoud

Mojokerto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Mojokerto
Mojokerto


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Oos-Java
 Oppervlakte:  
 - Totaal 16,46 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 110.000
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.mojokerto.go.id/

Mojokerto (vroeër Modjokerto) is 'n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesië.

Buurte

[wysig | wysig bron]

Die stad het 2 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies kecamantan):

  • Magersari
  • Prajurit Kulon

Burgemeester

[wysig | wysig bron]

Nederlands-Indiese tyd:

  • Mr. L. van Dijk (1929-1936)
  • H.J. van Haeften (1936-1942)
  • Mr. H.D. van Werkum (1942-1942)