Monica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Monica
GeboortenaamMonica Burger
Beroep(e)Aktrise en sangeres (2004 - 2007); Student (Veeartsenykunde 2009 - huidig)
Aktiewe jare~2005
EtiketteJeamile
Portal.svg Musiekportaal

Monica, die verhoognaam van Monica Burger, is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise. Haar debuutalbum, Monica, is in 2005 deur Jeamile-musiek uitgegee. Sy was al op M-Net se "Project fame" en Egoli te sien gewees.

Monica was op 'n stadium met medesanger André Swiegers in 'n verhouding betrokke, maar die verhouding verbrokkel in 2006.[1][2]

Monica is tans voltydse student aan die Fakulteit Veeartsenykunde te Onderstepoort, Universiteit van Pretoria. Monica is reeds vanaf 2008 in 'n verhouding met die sanger van Mechanics of Happiness, James Donnelly.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Monica, 2005

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Ou bok blaarloos, Beeld, 21 Desember 2006.
  2. Monica praat oor break-up, Beeld, 21 Desember 2005.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]