Monica Calhoun

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Monica Calhoun
Geboortenaam Monica Patrice Calhoun
Geboorte 29 Julie 1971 (1971-07-29) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Monica Calhoun (gebore 29 Julie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Players Club (1998), The Best Man (1999), en The Best Man Holiday (2013), en in die televisiereeks Diary of a Single Mom (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Players Club
  • 1998: Park Day
  • 1999: The Best Man
  • 2001: Faux Pas
  • 2002: Pandora's Box
  • 2002: Civil Brand
  • 2003: Gang of Roses
  • 2003: Love Chronicles
  • 2004: Justice
  • 2005: The Salon
  • 2013: The Best Man Holiday
  • 2018: Everything But a Man
  • Crowning Glory: A Psycho Thriller
  • Rebirth of Crowning Glory
  • Anna Lucasta
  • I Am Black and I Am Proud

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1984: CBS Schoolbreak Special
  • 1990: Bagdad Cafe
  • 1992: The Jacksons: An American Dream
  • 2009: Diary of a Single Mom

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Intimate Betrayal

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Friends and Lovers

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]