Moordenaarskaroo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Moordenaarskaroo is 'n streek in die Wes- en Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit vorm deel van die Groot-Karoo en strek van Laingsburg tot by Sutherland. Aan die noordekant van die Moordenaarskaroo is die Komsberg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]