Mr. President

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mr. President
Mrpresident2004.JPG
Die laaste optrede van Mr. President, hier (v.l.n.r.) Franzi, Lazy Dee en Lady Danii, wat "Coco Jamboo" by "Hit Giganten", 2004, opvoer.
AliasSatellite One
OorsprongBremen (Duitsland)
Genre(s)Eurodans, popmusiek, reggae
Aktiewe jare1991 – 2005
2007 – 2008
EtiketteWarner Bros. Records (1994 - 2003)
Webwerfmr-president.de
Gewese ledeLady Danii
T-Seven
Sir Prophet
Lazy Dee
Nadia Ayche
Myra
Franzi
Portal.svg Musiekportaal

Mr. President is 'n Duitse Eurodansgroep van Bremen, wat bekend is vir hul treffer,"Coco Jamboo", wat in 1996 bekendgestel is.
Dit is die groep se enigste liedjie wat die Amerikaanse trefferranglys gehaal het, deur #21 op die Billboard Hot 100 te bereik.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • 1995: Up'n Away - The Album
  • 1996: We See the Same Sun
  • 1997: Mr. President (slegs VSA)
  • 1997: Nightclub
  • 1998: Happy People
  • 1999: Space Gate
  • 2004: Forever and One Day
  • 2009: Nie vrygestel nie (liedjies uitsluitlik op iTunes beskikbaar)

Kompilasies[wysig | wysig bron]

  • 2000: A Kind Of… Best!
  • 2000: Golden Super Hits
  • 2007: The Singles Collection

Enkelspelers[wysig | wysig bron]

Jaar Enkelspeler Hoogste trefferlysposisie Sertifiserings
(verkoopsdrumpels)
Album
Nuvola German flag.svg [1] Nuvola Swiss flag.svg [2] Nuvola Australian flag.svg [2] Nuvola USA flag.svg[3] Nuvola United Kingdom flag.svg[4]
1993 "MM" - - - - - MM
1994 "Up'n Away" 12 17 6 - -
  • Duitsland: Goud (250 000)[5]

Up'n Away
1995 "I'll Follow the Sun" 23 16 18 - -
"4 On the Floor" 38 - - - -
"Gonna Get Along (Without Ya Now)" 31 - - - -
1996 "Coco Jamboo" 2 1 1 21 8
  • Duitsland: Platinum (500 000)[5]
  • Australië: Platinum (70 000)[6]
  • Switserland: Goud (25 000)[7]
  • Oostenryk: Goud (25 000)[8]
  • Swede: Goud (25 000)[9]
  • Noorweë: Goud (10 000)[10]
We See the Same Sun
"I Give You My Heart" 7 6 12 - 52
  • Duitsland: Goud (250 000)[5]
"Show Me the Way" 28 21 18 - -
1997 "JoJo Action" 4 5 3 - 73
  • Duitsland: Goud (250 000)[5]
Nightclub
"Take Me to the Limit" 11 21 16 - -
"Where Do I Belong" (met Münchener Freiheit) 48 - 25 - -
1998 "Happy People" 15 17 16 - -
1999 "Give a Little Love" 13 18 8 - - Space Gate
"Simbaleo" 30 24 40 - -
2000 "Up'n Away 2K" - - - - - A Kind Of... Best
2003 "Love, Sex & Sunshine" 23 - 35 - - Forever & One Day
"Forever & One Day" 51 - 48 - -
2005 "Sweat (A La La La La Long)" - - - - - Geen album vrygestel
2006 "Megamix 2006" - - - - -

Lede[wysig | wysig bron]

  • Lady Danii (Daniela Haak; 1991–2005; 2007–2008)
  • T-Seven (Judith Hildebrandt; 1991–1999)
  • Sir Prophet (George Jones; 1993–1994)
  • Lazy Dee (Delroy Rennalls; 1994–2005; 2007–2008)
  • Nadia Ayche (2001–2002)
  • Myra (Myriam Beckmann; 2002–2003)
  • Franzi (Franziska Frank; 2003–2005; 2007–2008)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.