Msimbitsaneni-spruit
Voorkoms
Msimbitsaneni-spruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Nwanedzirivier |
Oorsprong-hoogte | 167 m |
Koördinate: 24°24′38″S 31°58′3″O / 24.41056°S 31.96750°O |
Die Msimbitsaneni is 'n klein takrivier van die Nwanedzirivier in die oostelike Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die spruit ontstaan op die hange van die Lebomboberge, en vloei naby die Singita-boskamp in die Nwanedzirivier.
Monding
[wysig | wysig bron]Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Msimbitsaneni se samevloei by Geonames.org (cc-by)