Munya Chidzonga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Munya Chidzonga
Gebore
Munyaradzi Chidzonga

13 Junie 1986 (1986-06-13) (34 jaar oud)
NasionaliteitZimbabwies
BeroepAkteur en vervaardiger
Kinders2

Munya Chidzonga (gebore 13 Junie 1986) is 'n Zimbabwiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Gentleman (2011), Something Nice from London (2015), en Escape (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: The Gentleman
  • 2015: Something Nice from London
  • 2016: Escape

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]