Muse (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die Muses is nege godinne in die Griekse mitologie wat nege soorte kuns beheer en simboliseer wat aan die Antieke Grieke bekend was.
Die term Muse kan ook verwys na:
- Muse (musiekgroep), ’n Britse rockgroep.
- Muse (Grace Jones-album).
- Muse (Candy Lo-album).
- The Muse, a 1999-rolprent.
- Muse (Mianmar), ’n dorp in Mianmar (Birma).