NG gemeente Groot Marico

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die NG gemeente Groot Marico is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1946. Die kerkgebou is geleë in Kerkstraat, Groot Marico. In 2013 was die leraar die pastorale hulp ds. A.J. Bezuidenhout. Daar was in daardie jaar 22 doop- en 106 belydende lidmate.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.