Natalia Nogulich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Natalia Nogulich
Geboorte 1 Oktober 1950 (1950-10-01) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en assistentregisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalia Nogulich (gebore 1 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Lampoon's Christmas Vacation (1989) en Hoffa (1992), en in die televisiereekse Star Trek: The Next Generation (1987) en 2 Broke Girls (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: National Lampoon's Christmas Vacation
  • 1992: Hoffa
  • 1998: The Get

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: Star Trek: The Next Generation
  • 1996: The Lazarus Man
  • 2011: 2 Broke Girls

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: Taking It Home
  • 1989: Out on the Edge
  • 1997: The Sleepwalker Killing
  • 2001: Dying to Dance

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2016: A Mother's Journey: An Interview With Actress Natalija Nogulich

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]