Natalie Kingston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Natalie Kingston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Natalia Ringstrom
Geboorte (1905-05-19)19 Mei 1905
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 Februarie 1991 (op 85)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalie Kingston (19 Mei 1905 – 2 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Night of Love (1927), Tarzan the Mighty (1928), The Pirate of Panama (1929), en Tarzan the Tiger (1929).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1926: Lost at Sea
  • 1926: The Silent Lover
  • 1926: Wet Paint
  • 1927: The Night of Love
  • 1927: His First Flame
  • 1927: Framed
  • 1927: The Harvester
  • 1927: Lost at the Front
  • 1927: Love Makes 'Em Wild
  • 1928: Tarzan the Mighty
  • 1928: Painted Post
  • 1928: The Port of Missing Girls
  • 1928: Street Angel
  • 1929: The Pirate of Panama
  • 1929: Tarzan the Tiger
  • 1930: The Swellhead
  • 1930: Under Texas Skies

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]