Natalie Trundy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Natalie Trundy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Natalie Trundy Campagna
Geboorte 5 Augustus 1940 (1940-08-05) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Alessandra Annabella Margherita Foggia (b. 1976)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–1978
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalie Trundy (gebore 5 Augustus 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Beneath the Planet of the Apes (1970), Escape from the Planet of the Apes (1971), Conquest of the Planet of the Apes (1972), en Battle for the Planet of the Apes (1973).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1957: The Careless Years
  • 1970: Beneath the Planet of the Apes
  • 1971: Escape from the Planet of the Apes
  • 1972: Conquest of the Planet of the Apes
  • 1973: Battle for the Planet of the Apes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]