Natrium-22

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Natrium-22 
Sodium-22.svg
 
Protone 11 
Neutrone 11 
Kernspin 3+ 
Massa-oorskot -512,4 keV[1] 

Status

Status radioaktief 
Halfleeftyd 2,6027 j 
Vervalvorm β+ 90,6% 
Vervalvorm 2 elektronvangs 9,6%  

Navigasie

2010Ne
2110Ne 2211Na
2210Ne 2311Na
Lys van isotope

Natrium-22 (chemiese notasie: 2211Na) is 'n radioaktiewe isotoop van natrium.

Verval[wysig | wysig bron]

Na-22 decay scheme.svg

Hierdie kern verval hoofsaaklik deur emissie van 'n positron (90,6%). In 9,4% van die gevalle vind elektronvangs plaas. Positronemissie is 'n driedeeltjiesproses waarin 'n proton in 'n neutron verander en 'n neutrino vrygestel word:[2]

Die isotoop verval hierdeur na neon-22. Die maksimale energie van die positron is 543 keV, maar dit kan deur die driedeeltjiesproses ook laer wees. Die waarskynlikste energie is ongeveer 240 keV.[2]

Aanwending[wysig | wysig bron]

Natrium-22 is 'n goeie bron van positrone, wat in die tegniek positron-annihilasie-spektroskopie (PAS) gebruik word.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]