Neckartal-dam
Voorkoms
Neckartal-dam | |
---|---|
Neckartal-dam in April 2018.
| |
Amptelike naam | Neckartal-dam |
Ligging | naby Keetmanshoop |
Provinsie/Land | ǁKaras, Namibië |
Koördinate | 26°37′55″S 17°43′04″O / 26.63194°S 17.71778°O |
Dam in | Visrivier |
Doel | Besproeiing |
Soort dam | Boog-gravitasiedam |
Hoogte van wal | 80 m |
Lengte van wal | 518 m |
Reservoir | Neckartal-dam |
Kapasiteit | 880×106 m³ |
Opvanggebied | 45 365 km² |
Damoppervlak | 25 km² |
Turbines | 2 x Francis-turbine, elk met 1,5 MW |
Geïnstalleerde kapasiteit | 3 MW |
Die Neckartal-dam in die ǁKaras-streek naby Keetmanshoop verskaf water aan boere om 5000 ha te besproei en sodoende die graanproduksie van Namibië aansienlik te vergroot.[1] Die dam is in die Visrivier. Konstruksie het in 2013 'n aanvang geneem, en sedert sy voltooiing in 2018, is dit die grootste dam in Namibië, byna drie keer die kapasiteit van die Hardapdam stroomop.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bibliografie
[wysig | wysig bron]- ProAgri Botswana/Namibia/Zimbabwe, nr. 7. www.proagri.co.za
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Neckartal Dam: Making a Desert Bloom". Salini Impregilo. 7 April 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Neckartal-dam.