Nell Williams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nell Williams
Geboortenaam Nell Marmalade Williams
Geboorte 13 September 1998 (1998-09-13) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nell Williams (gebore 13 September 1998) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Audience (2013) en Blinded by the Light (2019), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en The Revolting World of Stanley Brown (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Audience
  • 2019: Blinded by the Light

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: Game of Thrones
  • 2012: The Revolting World of Stanley Brown

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]