Nikkel-59

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Nikkel-59 
Nickel-59.svg
 
Protone 28 
Neutrone 31 
Kernspin 3/2-[1] 
Massa-oorskot -61155,7 keV[1] 

Status

Status radio-aktief[1] 
Halfleeftyd 101 kj[1], 76 kj[2] 
Vervalvorm β+[1]  

Navigasie

5828Ni
5928Ni
5927Co 6028Ni
Lys van isotope

Nikkel-59 (Chemiese notasie: 5928Ni) is 'n radio-aktiewe isotoop van nikkel. Dit is die radio-isotoop met die langste halfleeftyd.

Hierdie isotoop is kosmogeen en is aangewend vir die bepaling van die aadse ouderdom van meteoriete en die voorkoms van buiteaardse stof in ys en sedimente.[2]


Verwysings[wysig | wysig bron]