Nobutake Kondō
Voorkoms
Nobutake Kondō (近藤 信竹, Kondō Nobutake, 25 September 1886 - 19 Februarie 1953), was 'n admiraal in die Japannese Keiserlike Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. As bevelvoerder van IJN 2de vloot, die belangrikste losstaande mag van die vloot vir onafhanklike operasies, is Kondō slegs as tweede belangrik vir Admiraal Isoroku Yamamoto beskou.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nobutake Kondō.