Noel Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Noel Johnson
Geboortenaam Noel Frank Johnson
Geboorte (1916-12-28)28 Desember 1916
Nasionaliteit Engels
Sterfte 1 Oktober 1999 (op 82)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Noel Johnson (28 Desember 1916 – 1 Oktober 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Frenzy (1972), For Your Eyes Only (1981), en Withnail & I (1987), en in die televisiereeks A for Andromeda (1961).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1951: The Case of the Missing Scene
  • 1972: Frenzy
  • 1981: For Your Eyes Only
  • 1987: Withnail & I

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: A for Andromeda
  • 1962: The Andromeda Breakthrough
  • 1965: The Scarlet and the Black
  • 1966: David Copperfield
  • 1969: Counterstrike
  • 1978: The Law Centre
  • 1986: The Theban Plays by Sophocles

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: One Man Absent
  • 1959: The Case of Private Hamp
  • 1961: The Interrogator
  • 1961: Five Bells for Logan
  • 1961: The Arson Squad
  • 1962: Wednesday's Child
  • 1962: This Year, Next Year
  • 1962: The Cruel Necessity
  • 1963: Walk a Tight Circle

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]