North American B-25 Mitchell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
North American B-25 Mitchell
North American B-25 Mitchell Góraszka 2007.jpg
'n B-25 Mitchell in 2007
Tipe Bomwerper
Vervaardiger North American Aviation
Nooiensvlug 19 Augustus 1940
Status Onttrek aan militêre diens
Hoofgebruiker Amerikaanse Lugmag
Aantal gebou 9 816

Die North American B-25 Mitchell is 'n tweemotorige medium bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is. 'n Kontrak is aan North American Aviation toegeken sonder dat 'n prototipe ooit gebou is.

Die eerste B-25 het op 19 Augustus 1940 sy nooiensvlug onderneem. Aan die einde van 1940 was 24 vliegtuie reeds afgelewer. Die vliegtuig het bekend geword toe vyf-en-twintig B-25 Mitchell bomwerpers, onder beheer van lt-kol. James Doolittle, van die vliegdekskip USS Hornet opgestyg het om Tokio te bombardeer.

Tegniese besonderhede[wysig | wysig bron]

Besonderhede van die North American B-25A Mitchell:
Item Statistiek
Aantal motore 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Wright R-2600-9 Cyclone stermotor
Kraglewering per motor 1 700 perdekrag
Vlerkspan 20,60 m
Lengte 16,48 m
Hoogte 4,80 m
Maks. opstygmassa 12 292 kg
Maks. snelheid 507 km/h op 4 572 m
Operasionele hoogte 8 230 m
Togafstand met maks. bomvrag 2 173 km
Bewapening Een 0.50 mm masjiengweer in stertskiettoring,

drie 0.30 mm masjiengewere:
een in die neus en een in elke sy.

Bomvrag 1 361 kg

Bron[wysig | wysig bron]