Novial
Voorkoms
Novial | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ||
Gebied: | ||
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Indo-Europees Kunsmatige taal Novial | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | nov | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Novial (nov-, nuwe + IAL, international auxiliary language Engels vir internasionale hulptaal) is 'n kunsmatige taal geskep deur Professor Otto Jespersen, 'n Deense taalkundige wat voorheen deel van die Ido beweging was. Hy het Novial geskep om 'n internasionale hulptaal te wees. Die doel van die taal was om internasionale kommunikasie en vriendskap te bevorder, sonder om enige iemand se moedertaal te vervang.
Die taal se woordeskat is hoofsaaklik op germaanse en romaanse tale gebaseer.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron](Onse vader in die hemel)
- Nusen Patro kel es in siele,
- mey vun nome bli sanktifika,
- mey vun regno veni,
- mey vun volio eventa sur tere kom in siele.
- Dona a nus disidi li omnidiali pane,
- e pardona a nus nusen ofensos
- kom anke nus pardona a nusen ofensantes,
- e non dukte nus en li tento
- ma fika nus liberi fro li malum.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- An International Language: Prof. Otto Jespersen se 1928 boek wat Novial voorgestel het.
- Novial Lexike: Tweetalige woordebooek van Novial na Engels, Fraans en Duits.
- Novial Wiki Book: 'n Novial kursus vir beginners.
- 'n opsomming van 1928 Novial
- 'n opsomming van die 1930 weergawe
- Novial '98