Oliver Ackland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Oliver Ackland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 November 1979 (1979-11-09) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Oliver Ackland (gebore 9 November 1979) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Proposition (2005) en in die televisiereekse Pirate Islands (2003) en The Originals (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: The Proposition
  • 2010: Wasted on the Young
  • 2012: 100 Bloody Acres
  • 2013: Blinder

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: Outriders
  • 2003: Pirate Islands
  • 2003: Out There
  • 2011: The Making of The Slap
  • 2013: The Originals

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Cable

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: Behind '100 Bloody Acres'
  • 2013: 100 Bloody Acres: Gag Reel

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]