Oliver Clark
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Oliver Clark | |
Geboortenaam | Richard Mardirosian |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1939 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Oliver Clark (gebore 4 Januarie 1939) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente They Might Be Giants (1971), Ernest Saves Christmas (1988), en Mystery Men (1999), en in die televisiereeks The Two of Us (1981).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: They Might Be Giants
- 1973: Deadhead Miles
- 1976: A Star Is Born
- 1988: Ernest Saves Christmas
- 1999: Mystery Men
- 2007: To My Great Chagrin: The Unbelievable Story of Brother Theodore
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1975: Karen
- 1975: Khan!
- 1977: We've Got Each Other
- 1981: The Two of Us
- 1983: Small & Frye
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: Shirts/Skins
- 1975: The Orphan and the Dude
- 1978: Operating Room
- 1979: Hanging by a Thread
- 1983: One Cooks, the Other Doesn't
- 1983: Sawyer and Finn
- 1985: Rockhopper
Video's
[wysig | wysig bron]- 1996: Christmas in Cartoontown